Eségiël 34:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Ek sal ’n verbond van vrede met hulle sluit en die wilde diere uit die land laat verdwyn; en hulle sal veilig bly in die woestyn en slaap in die bosse.

Eségiël 34

Eségiël 34:18-31