Eségiël 34:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Mensekind, profeteer teen die herders van Israel; profeteer en sê vir hulle, die herders: So spreek die Here Here: Wee die herders van Israel wat aan hulleself weiding verskaf! Moet die herders nie die skape laat wei nie?

Eségiël 34

Eségiël 34:1-5