Eségiël 33:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar as jy die goddelose waarsku vir sy weg, dat hy hom daarvan moet bekeer, en hy hom nie bekeer van sy weg nie, dan sal hy deur sy ongeregtigheid sterwe; maar jy het jou siel gered.

Eségiël 33

Eségiël 33:8-16