Eségiël 33:32 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En kyk, jy is vir hulle soos ’n minnelied, soos een skoon van stem, wat goed op die snare speel: hulle hoor jou woorde, maar hulle doen dit nie.

Eségiël 33

Eségiël 33:27-33