Eségiël 32:32 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want Ek het skrik vir hom versprei in die land van die lewendes; daarom sal hy neergelê word onder die onbesnedenes, by die wat verslaan is deur die swaard — Farao en sy hele menigte, spreek die Here Here.

Eségiël 32

Eségiël 32:28-32