Eségiël 32:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Mensekind, hef ’n klaaglied aan oor Farao, die koning van Egipte, en sê vir hom: Jong leeu onder die volke, verlore is jy! En jy was soos ’n draak in die groot water, en jy het uitgebreek in jou strome en die waters geroer met jou pote en die strome daarvan troebel gemaak.

Eségiël 32

Eségiël 32:1-5