Eségiël 32:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

As Ek Egipteland ’n wildernis maak en die land woes lê, van sy volheid beroof, as Ek almal wat daarin woon, verslaan het, dan sal hulle weet dat Ek die Here is.

Eségiël 32

Eségiël 32:14-25