Eségiël 32:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ek sal jou menigte laat val deur swaarde van helde — die geweldigste nasies, hulle almal; en hulle sal die prag van Egipte verwoes, en sy hele menigte sal verdelg word.

Eségiël 32

Eségiël 32:8-14