Eségiël 32:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Ek sal maak dat baie volke oor jou verstom staan en hulle konings sal oor jou gril van skrik as Ek my swaard voor hulle swaai; en hulle sal elke oomblik sidder, elkeen vir sy lewe, op die dag van jou val.

Eségiël 32

Eségiël 32:9-11