Eségiël 31:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Seders het nie naby hom gekom in die tuin van God nie, sipresse was nie soos sy takke nie, en platane het nie gehaal by sy takwerk nie: geen boom in die tuin van God was met hom te vergelyk in sy skoonheid nie.

Eségiël 31

Eségiël 31:7-14