Eségiël 31:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarom het hy hoër gegroei as al die bome van die veld, en het sy takke baie geword en sy takkies lank, weens die groot waters toe hy uitgeskiet het.

Eségiël 31

Eségiël 31:1-11