Eségiël 31:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hulle het ook saam met hom neergedaal na die doderyk, na die wat verslaan is deur die swaard, ook sy helpers wat in sy skaduwee gesit het onder die nasies.

Eségiël 31

Eségiël 31:7-18