Eségiël 30:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

In dié dag sal daar boodskappers voor My uit wegvaar in skepe om die sorgelose Kus te verskrik; en dan sal daar angs onder hulle wees soos in die dag van Egipte. Want kyk, dit kom!

Eségiël 30

Eségiël 30:6-12