Eségiël 30:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

So sê die Here: Ja, hulle sal val wat Egipte ondersteun, en sy trotse mag sal wegsink; van Migdol af tot by Siëne sal hulle daarin val deur die swaard, spreek die Here Here.

Eségiël 30

Eségiël 30:1-9