Eségiël 3:27 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar as Ek met jou spreek, sal Ek jou mond open, en jy moet aan hulle sê: So spreek die Here Here. Wie hoor, laat hom hoor; en wie dit nalaat, laat hom dit nalaat; want hulle is ’n wederstrewige huis.

Eségiël 3

Eségiël 3:25-27