Eségiël 3:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar as jý die goddelose waarsku, en hy hom nie van sy goddeloosheid en van sy goddelose weg bekeer nie, dan sal hy deur sy ongeregtigheid sterwe; maar jý het jou siel gered.

Eségiël 3

Eségiël 3:11-27