Eségiël 3:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En ek het by die ballinge gekom in Tel-Abib, wat by die Kebarrivier gewoon het, en by die plek van hulle woning; en ek het daar sewe dae lank verstom in hulle midde gesit.

Eségiël 3

Eségiël 3:5-23