Eségiël 3:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en kom, gaan na die ballinge, na die kinders van jou volk, en spreek met hulle en sê vir hulle: So spreek die Here Here — of hulle al luister of nie.

Eségiël 3

Eségiël 3:8-12