Eségiël 29:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar Ek sal hake in jou kakebene slaan en die visse van jou strome aan jou skubbe laat klewe; en Ek sal jou uit jou strome optrek, saam met al die visse van jou strome wat aan jou skubbe klewe.

Eségiël 29

Eségiël 29:1-9