Eségiël 29:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

In dié dag sal Ek vir die huis van Israel ’n horing laat uitspruit, en Ek sal vir jou opening van die mond gee onder hulle; en hulle sal weet dat Ek die Here is.

Eségiël 29

Eségiël 29:18-21