Eségiël 29:1-2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. IN die tiende jaar, in die tiende maand, op die twaalfde van die maand, het die woord van die Here tot my gekom en gesê:

2. Mensekind, rig jou aangesig teen Farao, die koning van Egipte, en profeteer teen hom en teen die hele Egipte.

Eségiël 29