Eségiël 28:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

So sê die Here Here: As Ek die huis van Israel versamel uit die volke onder wie hulle verstrooi is, en Ek My in hulle as die Heilige laat ken voor die oë van die nasies, dan sal hulle in hul land woon wat Ek aan my kneg Jakob gegee het.

Eségiël 28

Eségiël 28:19-26