Eségiël 28:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Al jou bekendes onder die volke is ontsteld oor jou; jy het ’n verskrikking geword en sal daar nie meer wees tot in ewigheid nie.

Eségiël 28

Eségiël 28:14-22