Eségiël 28:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hoogmoedig het jou hart geword oor jou skoonheid; jy het jou wysheid verderwe weens jou glans. Ek het jou op die grond gewerp, Ek het jou oorgegee voor die aangesig van konings, dat hulle op jou neer kan sien.

Eségiël 28

Eségiël 28:14-24