Eségiël 28:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Jy was ’n gérub met uitgespreide vlerke wat beskut, en Ek het jou gestel op ’n heilige berg; ’n god was jy; jy het gewandel tussen vurige gesteentes.

Eségiël 28

Eségiël 28:13-17