Eségiël 28:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Mensekind, hef ’n klaaglied aan oor die koning van Tirus, en sê vir hom: So spreek die Here Here: Jy was die seëlring van eweredigheid, vol wysheid en volmaak in skoonheid.

Eségiël 28

Eségiël 28:6-19