Eségiël 27:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Veelkleurige fyn linne uit Egipte was jou seil, om vir jou as vlag te dien; pers en purper stowwe uit die kuslande van Elísa was jou hutbedekking.

Eségiël 27

Eségiël 27:3-10