Eségiël 27:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die koopmans van Skeba en Raëma, hulle was jou koopmans; die fynste van allerhande speserye en allerhande edelgesteentes en goud het hulle as handelsartikels aan jou gelewer.

Eségiël 27

Eségiël 27:20-29