Eségiël 27:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Wedan en Jawan het uit Usal aan jou smee-yster as handelsartikel gelewer; kassie en kalmoes was onder jou koopware.

Eségiël 27

Eségiël 27:14-23