Eségiël 27:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die kinders van Arwad en jou leër was op jou mure rondom, en die Gammadiete was op jou torings; hul skilde het hulle aan jou mure rondom gehang; hulle het jou skoonheid volkome gemaak.

Eségiël 27

Eségiël 27:8-18