Eségiël 26:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hy sal binne-in die see ’n droogmaakplek van nette wees; want Ek het dit gesê, spreek die Here Here; en hy sal ’n buit vir die nasies wees.

Eségiël 26

Eségiël 26:1-15