Eségiël 26:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Dan sal al die vorste van die see van hulle trone afklim en hulle mantels afhaal en hulle veelkleurige klere uittrek; met siddering sal hulle beklee word, op die grond sal hulle sit en elke oomblik sidder en oor jou verbaas wees.

Eségiël 26

Eségiël 26:7-21