Ja, Ek sal jou ’n kaal rots maak, ’n droogmaakplek van nette sal jy wees en nooit herbou word nie; want Ek, die Here, het dit gesê, spreek die Here Here.