Eségiël 26:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Vanweë die menigte van sy perde sal hulle stofwolk jou oordek; jou mure sal bewe vanweë die gedruis van ruiters en wiele en strydwaens as hy deur jou poorte intrek, soos ’n mens indring in ’n stad wat oopgebreek is.

Eségiël 26

Eségiël 26:6-18