Eségiël 25:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

daarom, kyk, Ek maak die berghange van Moab oop, dat dit sonder stede is, sonder sy stede in sy hele gebied, die sieraad van die land: Bet-Jésimot, Baäl-Méon en tot Kirjatáim toe;

Eségiël 25

Eségiël 25:3-11