Eségiël 24:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En dra aan die wederstrewige huis ’n gelykenis voor en sê vir hulle: So spreek die Here Here: Sit die pot op, sit dit op, en gooi ook water daarin.

Eségiël 24

Eségiël 24:1-9