Eségiël 24:27 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Op dié dag sal jou mond geopen word tegelyk met dié van die vlugteling, en jy sal spreek en nie meer stom wees nie. So sal jy dan vir hulle ’n sinnebeeld wees, en hulle sal weet dat Ek die Here is.

Eségiël 24

Eségiël 24:19-27