Eségiël 24:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe het ek die môre met die mense gespreek, en die aand het my vrou gesterwe; en ek het die volgende môre gedoen soos dit my beveel was.

Eségiël 24

Eségiël 24:8-24