Eségiël 24:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ek, die Here, het dit gespreek; dit kom, en Ek sal dit doen; Ek sal nie ophou nie en sal nie verskoon of berou hê nie; volgens jou wandel en jou handelinge sal hulle jou oordeel, spreek die Here Here.

Eségiël 24

Eségiël 24:4-15