Eségiël 23:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle name was: Ohóla, die grootste, en Ohóliba, haar suster; en hulle het myne geword en seuns en dogters gebaar. En wat hulle name betref: Samaría is Ohóla en Jerusalem Ohóliba.

Eségiël 23

Eségiël 23:3-6