Eségiël 23:37 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want hulle het owerspel begaan, en daar is bloed aan hulle hande: met hul drekgode het hulle owerspel begaan en ook hul seuns wat hulle vir My gebaar het, as spys vir hulle deur die vuur laat deurgaan.

Eségiël 23

Eségiël 23:34-45