Eségiël 23:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarom, o Ohóliba, so sê die Here Here: Kyk, Ek verwek jou minnaars, van wie jou siel vervreemd geraak het, teen jou, en Ek sal hulle van alle kante teen jou aanbring:

Eségiël 23

Eségiël 23:17-30