Eségiël 23:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

omgord met ’n gordel aan hulle heupe, met oorhangende tulbande op hulle hoofde, in hulle voorkoms almal offisiere, in die gestalte van die seuns van Babel wie se geboorteland Chaldéa is —

Eségiël 23

Eségiël 23:11-20