Eségiël 22:28 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En sy profete pleister vir hulle met los kalk deur bedrieglike gesigte te sien en vir hulle leuens te voorspel met die woorde: So sê die Here Here — terwyl die Here nie gespreek het nie.

Eségiël 22

Eségiël 22:18-31