Eségiël 22:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

’n Sameswering van sy profete is in hom, soos ’n leeu wat brul, wat prooi verskeur; hulle eet die siele op; skatte en kosbare dinge neem hulle weg; die weduwees vermeerder hulle daarin.

Eségiël 22

Eségiël 22:21-27