Eségiël 21:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En as hulle vir jou sê: Waarom sug jy? dan moet jy antwoord: Oor die tyding, want dit kom; en elke hart sal versmelt, en al die hande sal slap word en elke gees sal verstomp en al die knieë sal wegvloei soos water. Kyk, dit kom, en dit sal gebeur, spreek die Here Here.

Eségiël 21

Eségiël 21:1-11