Eségiël 21:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en sê aan die land van Israel: So spreek die Here: Kyk, Ek het dit teen jou, en Ek sal my swaard uit sy skede trek en uit jou uitroei die regverdige en die goddelose.

Eségiël 21

Eségiël 21:2-7