Eségiël 21:29 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

onderwyl hulle vir jou, o swaard, ’n bedrieglike gesig sien, onderwyl hulle vir jou leuens voorspel — dat jy gesit sou word op die nekke van goddelose wat onheilig is, wie se dag gekom het in die tyd van uiteindelike afrekening!

Eségiël 21

Eségiël 21:27-30