Eségiël 21:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

In sy regterhand is die lot: Jerusalem, om stormramme op te stel, om die mond met geskreeu oop te maak, om die stem te verhef met krygsgeroep, om stormramme op te stel teen die poorte, om ’n wal op te werp, om forte te bou.

Eségiël 21

Eségiël 21:14-30