Eségiël 21:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En jy, mensekind, maak vir jou twee paaie waarlangs die swaard van die koning van Babel kan kom; uit een land moet altwee uitgaan; en sny ’n wegwyser uit; sny dit uit by die begin van die pad na ’n stad;

Eségiël 21

Eségiël 21:18-25